Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Parys"

geen wysigingsopsomming nie
k
[[Beeld: Ds LJ du Plessis.jpg|duimnael|regs|180px|Ds. L.J. du Plessis, leraar van Rustenburg van 1872 tot 1880, het die Gereformeerde gemeente op [[Vredefort]] gestig. Hy was ook die jong gemeente se eerste konsulent.]]
 
[[Lêer:Dopperkerk Parys.jpg|regslinks|280px|duimnael|Die Gereformeerde kerk Parys (1955) is een van die Gereformeerde argitek [[Johan de Ridder]] se bekendste kerkontwerpe en het baie aandag in die media geniet.]]
 
[[Beeld:Ds TN Venter.jpg|duimnael|180px|Ds. Tjaart Nicolaas Venter was, in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Ventersburg|Ventersburg]], van 1907 Vredefort se eerste predikant. Dié kombinasie is in 1918 beëindig toe Vredefort sy eie predikant kon beroep.]]
 
[[Beeld:Ds JW Jansen van Ryssen.jpg|duimnael|regs|180px|Ds. [[Johan van Ryssen|Johan Wilhelm Jansen van Ryssen]], Parys se leraar van 1953 tot 1960.]]
 
[[Beeld:Ds en mev ZC Grobler.jpg|regs|duimnael|270px|Ds. en mev. Zacharias Christiaan Grobler, leraarspaar van Parys van 1949 tot 1952.]]
 
 
== Derde kerkgebou ==
[[Lêer:Dopperkerk Parys.jpg|regs|280px|duimnael|Die Gereformeerde kerk Parys (1955) is een van die Gereformeerde argitek [[Johan de Ridder]] se bekendste kerkontwerpe en het baie aandag in die media geniet.]]
Die [[Pretoria]]se argitek [[Johan de Ridder]], wat tot die Gereformeerde Kerk behoort het, het Parys se Dopperkerk ontwerp. Dis in 1955 ingewy is. In 1993 het hy hom as volg uitgelaat oor sy ontwerp vir dié kerk, sy bekendste kerkontwerp: "Die Gereformeerde Kerk te Parys was waarskynlik die eerste kerk in die land waar die dak afgeneem is tot op die fondamente in ’n A-struktuur, met ‘bindbalke’ in die vorm van versterkte betonfondamente wat (albei) voetstukke van elke staalkap verbind het. Op hierdie wyse is die volle dakruimte tot voordeel van die binneruim benut. Die waaiervormige plan met die spitsdak het gelei tot die dramatiese vorm wat uitstyg na bo soos hande in gebed. Die groot spitsdakoorhang het waarskynlik aanleiding (daartoe) gegee dat die vorm van kerk, wat later landwyd in een of ander variasie voorgekom het, gedoop is tot ’n ‘kappiekerk’. Daar is deur sommige ten onregte beweer dat hierdie ontwerp ’n nabootsing of navolging van die bekende kerk van die beroemde Amerikaanse argitek Frank Lloyd Wright sou wees. Ek is wel ’n bewonderaar van hom maar die beskuldiging is egter ongegrond. Die ontwerp is my eie en het spontaan ontwikkel uit die voorafgaande oorwegings ongeveer dieselfde tyd as Wright se kerk."
 
84 871

wysigings