Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Parys"

Geen grootteverandering nie ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld: Ds LJ du Plessis.jpg|duimnael|regs|180px170px|Ds. L.J. du Plessis, leraar van Rustenburg van 1872 tot 1880, het die Gereformeerde gemeente op [[Vredefort]] gestig. Hy was ook die jong gemeente se eerste konsulent.]]
 
[[Lêer:Dopperkerk Parys.jpg|links|280px|duimnael|Die Gereformeerde kerk Parys (1955) is een van die Gereformeerde argitek [[Johan de Ridder]] se bekendste kerkontwerpe en het baie aandag in die media geniet.]]
 
[[Beeld:Ds TN Venter.jpg|duimnael|180px170px|Ds. Tjaart Nicolaas Venter was, in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Ventersburg|Ventersburg]], van 1907 Vredefort se eerste predikant. Dié kombinasie is in 1918 beëindig toe Vredefort sy eie predikant kon beroep.]]
 
[[Beeld:Ds JW Jansen van Ryssen.jpg|duimnael|regs|180px170px|Ds. [[Johan van Ryssen|Johan Wilhelm Jansen van Ryssen]], Parys se leraar van 1953 tot 1960.]]
 
[[Beeld:Ds en mev ZC Grobler.jpg|regs|duimnael|270px260px|Ds. en mev. Zacharias Christiaan Grobler, leraarspaar van Parys van 1949 tot 1952.]]
 
Die '''Gereformeerde kerk Parys''' is ’n gemeente van die [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika]] met sy middelpunt op die gelyknamige [[Vrystaat]]se [[Parys, Vrystaat|dorp]]. In 2015 was dit die grootste [[Afrikaans]]e gemeente in die GKSA se Klassis Noord-Vrystaat met 270 belydende en 36 dooplidmate.
84 985

wysigings