Verskil tussen weergawes van "Malgassies"

7 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
Taal
k (Winstonza het bladsy Malagasies na Malagassies geskuif: Spelling)
(Taal)
{{Inligtingskas Taal
|naam=MalagasiesMalagassies
|inheemsenaam=
|familiekleur=Austronesies
|state={{vlag|Madagaskar}}
|streek=[[Oos-Afrika]]
|sprekers=15&nbsp;000&nbsp;000<ref>{{en}} [http://www.ethnologue.com/show_language.asp?code=mlg ethnologue.com: ''MalagasiesMalagassies'']</ref>
|rang=
|skrif=[[Latynse alfabet]]
}}
 
'''MalagasiesMalagassies''', is die taal van [[Madagaskar]] se inheemse[[inheems]]e Mariana-bevolking. Dit is saam met [[Frans]] die [[amptelike taal]] van Madagaskar.
 
Taalkundiges klassifiseer MalagasiesMalagassies as 'n Wes-Maleis-[[Polinesië|Polinesiese]] taal wat nou verwant aan die Ma'anyan-taal van die eiland [[Borneo]] in [[Indonesië]] is. Dit is ietwat minder verwant aan [[Indonesies]] en [[Maleis]] en het daarnaas nog 'n los verbintenis met die tale van die [[Filippyne]], waaronder [[Cebuano]] en [[Tagalog]].
 
== Verwysings ==