Granaat (vrug): Verskil tussen weergawes

13 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
{{Taksoboks
| name = PomegranatePomegranaat
| image = Pomegranate DSW.JPG
| regnum = [[Plantae]]
| ordo = [[Myrtales]]
| familia = [[Lythraceae]]
| genus = ''[[Punica]]''
| species = '''''P. granatum'''''
| binomial = ''Punica granatum''
}}
 
'''Pomegranaat''', botaniese naam ''Punica granatum'', is 'n [[vrug]]draende bladwisselende struik of klein boom wat tussen 5 en 8 m (16-26 vt) hoog word. In die [[Noordelike Halfrond]] is die vrugte tipies in seisoen van September tot Februarie en in die [[Suidelike Halfrond]] van Maart tot Mei. As ongeskonde arils of sap, word granate gebruik in kook, bak, maaltydgarnering, sapversnitte, smoothies, en alkoholiese drank, soos skemerkelkies en wyn.
 
Die pomegranaat het ontstaan in die streek van [[Iran]] na die noorde van Indië, en is sedert antieke tye in die [[Middellandse See]]-streek verbou. Dit is in [[Latyns-Amerika]] en [[Kalifornië]] ingevoer is deur die Spaanse setlaars in 1769.
 
{{Saadjie}}
109 326

wysigings