Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Parys"

* Van der Merwe, Rudolph Marthinus, Parys 2011 – hede.
 
== Galery van predikante ==
<center><gallery align="left" widths="150">
<gallery>
Lêer:Ds LJ du Plessis.jpg | Ds. L.J. du Plessis, leraar van Rustenburg van 1872 tot 1880, het die Gereformeerde gemeente op [[Vredefort]] gestig. Hy was ook die jong gemeente se eerste konsulent.
Lêer:Ds TN Venter.jpg | Ds. Tjaart Nicolaas Venter was, in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Ventersburg|Ventersburg]], van 1907 Vredefort se eerste predikant. Dié kombinasie is in 1918 beëindig toe Vredefort sy eie predikant kon beroep.
Lêer:Ds JW Jansen van Ryssen.jpg | Ds. [[Johan van Ryssen|Johan Wilhelm Jansen van Ryssen]], Parys se leraar van 1953 tot 1960.
Lêer:Ds en mev ZC Grobler.jpg | Ds. en mev. Zacharias Christiaan Grobler, leraarspaar van Parys van 1949 tot 1952.
</gallery></left>
 
== Bronne ==
84 871

wysigings