Verskil tussen weergawes van "Hiëna"

181 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Die '''hiëna''' is 'n [[familie (biologie)|familie]] van [[roofdier]]e wat in [[Afrika]] en [[Asië]] voorkom. Hoewel hiënas baie soos groot honde lyk, vorm hulle 'n aparte biologiese familie wat waarskynlik meer aan ander [[Feliformia]]-families verwant is (soos die [[Felidae]], [[Viverridae]], [[Nandiniidae]], [[Eupleridae]] en [[Herpestidae]]).
 
Vroeër het hiënas oor groot dele van [[Europa]] en Asië voorgekom, maar hulle habitat het ondertussen aansienlik gekrimp. Daar is tans slegs vier lewende spesies, die [[gevlekte hiëna]], die [[gestreepte hiëna]], die [[strandwolf]] en die [[aardwolf]].
 
In Afrika word hiënas soms met towery geassosieer. Die [[Zoeloes]] onder [[Shaka]] het onder ander die vermeende magte van hiënas gevrees.
 
Vroulike hiënas het 'n groot klitoris wat soos 'n penis lyk. Daarom kan geen onderskeid op hierdie gebied tussen mannetjies en wyfies gemaak word nie. Vroulike hiënas het 'n groter liggaamsbou as manlike hiënas.
 
Hiënas loop baie soos [[beer|bere]] omdat hulle voorpote langer as hulle agterpote is. Hulle kake is sterk genoeg om bene oop byt.
 
== Taksonomie ==
*** [[Aardwolf]] (''Proteles cristatus'')
 
== Eksterne skakels ==
{{Saadjie}}
* {{Commonskat-inlyn|Hyaenidae}}
 
{{DEFAULTSORT:Hiena}}