Sonnebaan: Verskil tussen weergawes

1 greep bygevoeg ,  7 jaar gelede
Spelfout
k (Link GA is now handled by Wikidata, removed: {{Link GA|bs}} (2) using AWB (10861))
(Spelfout)
Die punt op die sonnebaan wat die verste noord is van die hemelewenaar word die [[sonkeerpunt|winterskeerpunt]] of sonnestilstand genoem of die somerkeerpunt in die Noordelike halfrond en wanneer die son die punt verste suid van die van die hemelewenaar is, is die omgekeerde waar. Die son se '''skynbare''' jaarlikse beweging langs die sonnebaan is die gevolg van die Aarde se wentelbeweging en [[hellingshoek]] en word in die onderstaande beeld geïllustreer. Die absis (horisontale as) is die [[regte klimming]] van die son en die ordinaat (vertikale as) sy [[deklinasie]]. Die hemelverwysingsraam waaroor die son beweeg word gedefinieer deur 'n agtergrond van vaste sterre waarvan sommige van die helderstes aangetoon word.
 
As die [[Maan]] die sonnebaan kruis (genoem [[maannode|nodes]]) tydens [[nuwe maan]] of [[volmaan]] sal 'n [[sonverduisteringsonsverduistering]] plaasvind.
 
[[Kategorie:Sonnestelsel]]