Verskil tussen weergawes van "Marquard"

6 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
== Geskiedenis ==
[[Beeld:Ds JJT Marquard.jpg|160px|duimnael|links|Ds. J.J.T. Marquard na wie die dorp en [[NG gemeente Marquard|plaaslike NG gemeente]] genoem is.]]
Hoewel Marquard eers in 1905 gestig is, gaan sy geskiedenis baie verder terug, want reeds in 1883 het die boere in die omgewing die noodsaaklikheid vir ’n dorp gevoel. Op ’n openbare vergadering is die volgende persone dan ook as ’n dorpskommissie verkies: S.P.E. Jacobs sr., L.P.A. Gildenhuys, J.S.J. van der Watt, A.B.C. Eksteen, J,F.J. van Rensburg en H.A. Truter.
 
 
==Distrik==
[[Beeld:Ds JJT Marquard.jpg|duimnael|links|Ds. J.J.T. Marquard na wie die dorp en [[NG gemeente Marquard|plaaslike NG gemeente]] genoem is.]]
Die distrik is 1 331&nbsp;km<sup>2</sup> groot. Die belangrikste produkte is [[suiwelproduk|suiwel]], [[wol]], [[koring]] en [[mielies]]. Die dorpie is geleë aan die Laaispruit, 'n sytak van die [[Vetrivier]].
 
84 883

wysigings