Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Port Elizabeth-Wes"

geen wysigingsopsomming nie
 
Ds. Fick se groot doelstelling was om die laaste deel van die gemeenteskuld te help delg. Hierin het hy die hulp gehad van 'n kerkraad van 62 lede. Ondanks afstigtings het die gemeente in 1973 nog 1 650 lidmate gehad en 1 136 in 1990, maar teen 2013 net 363. In 2015 het dit nog afgeneem: nege doop- en 251 belydende lidmate.
 
Die gemeente het op Sondag [[17 Mei]] [[2015]] st 75-jarige bestaan met 'n feesdiens gevier.
 
==Enkele leraars==
85 757

wysigings