Verskil tussen weergawes van "Nico van Rensburg"

Skakel
(Skakel)
}}
 
'''Nico van Rensburg''' was 'n [[Suid-Afrika]]anse musikant wat die [[konsertina]] bespeel het. Van Rensburg het bekendheid verwerf nadat hy in 1984 en 1990 die [[SAUK]] se boeremusiekorkes-kompetisie gewen het. Hy was ook op ''Maak 'n las'' op SABC2 te sien. Hy het baie van sy eie musiek gekomponeer en het verskeie pryse ontvang, waaronder 'n [[Sama]]-toekenning vir die beste boeremusiekalbum.
 
Van Rensburg was die beskermheer van die Boeremusiekgilde en was veral bekend om sy konsertina-talent. Sy vrou het ten tyde van sy dood gesê: "Hy het geleef vir boeremusiek, vir Afrikaans en die Afrikaanse kultuur."
110 286

wysigings