Verskil tussen weergawes van "Vic Toweel"

874 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
+ Inligtingskas
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas Bokser
'''Victor Anthony Toweel''' (gebore [[28 Januarie]] [[1928]] in [[Benoni]], [[Suid-Afrika]], oorlede [[15 Augustus]] [[2008]] in [[Sydney]], [[Australië]]) was 'n [[Suid-Afrika]]anse [[boks]]legende en voormalige kapokgewig-wêreldkampioen.
| naam = Vic Toweel
| beeld =
| beeldbeskrywing =
| beeldonderskrif =
| geboortenaam = Victor Anthony Toweel
| bynaam = Benoni Atoom
| gewig = Kapokgewig
| lengte =
| armlengte =
| nasionaliteit = {{vlagland|Suid-Afrika}}
| geboortedatum = [[28 Januarie]] [[1928]]
| geboorteplek = [[Benoni]], [[Suid-Afrika]]
| sterftedatum = {{SDEO|1928|1|28|2008|8|15}}
| sterfteplek = [[Sydney]], [[Australië]]
| houding =
| totale gevegte = 32
| oorwinnings = 28
| oorwinnings met ukh = 14
| verliese = 3
| gelykop = 1
| geen wedstryd = 0
}}
 
'''Victor Anthony Toweel''' (gebore [[28 Januarie]] [[1928]] in [[Benoni]], [[Suid-Afrika]], oorlede [[15 Augustus]] [[2008]] in [[Sydney]], [[Australië]]) was 'n [[Suid-Afrika]]anseAfrikaanse [[boks]]legende en voormalige kapokgewig-wêreldkampioen.
 
Toweel is die broer van [[Willie Toweel]], [[Jimmy Toweel]], [[Fraser Toweel]], [[Allan Toweel]] en [[Maurice Toweel]]. Almal goeie boksers of boksfigure uit eie reg: Willie het in sy tyd vir 'n wêreldtitel geveg; Jimmy was 'n SA kampioen; Alan was een van SA se voorste afrigters; en Maurice 'n puik promotor, ofskoon hy in 'n rolstoel was. Die voorliefde vir boks het gekom van hulle pa, Michael Joseph Toweel, wat van Libanese afkoms was.
 
== Amateur loopbaan ==
Toweel was 'n baie suksesvolle amateurbokser. Hy verloor slegs twee keer in amper 300 gevegte.
Hy neem as 'n kapokgewig aan die [[Olimpiese Somerspele 1948]] in [[Londen]] deel, maar word in die eerste ronde deur Arnoldo Pares van Argentinië uitgeskakel.
 
== Professionele loopbaan ==
Toweel veg onder noemname soos "Dinamiet," "Benoni se Magtige Muis," die "Benoni Buzzaw," en die "wit [[Henry Armstrong]]" vanweë sy konstante aanvalstyl. Toweel word in 1949 beroepsbokser en verower in 1950 die wêreldkroon vir kapokgewigte met 'n oorwinning oor [[Manuel Ortiz (boxer)|Manuel Ortiz]].
 
== Lewe na sy boksloopbaan ==
Toweel tree in die 1980's af in Australië. Hy is op Vrydagoggend, [[15 Augustus]] [[2008]], op 80-jarige ouderdom in Sydney oorlede.
 
== Trivia ==
Toweel was die eerste Suid-Afrikaner wat ooit 'n wêreldtitel verower het. Hy hou die rekord vir die meeste platslaan-houe in 'n titelgeveg.
 
Hy slaan [[Danny O'Sullivan]] veertien keer plat voor die geveg in the 10de rondte gestop is. In 'n onderhoud na 'n geveg, vertel Sullivan verslaggewers "Adkeivhaep oi er", net voor hy sy bewussyn verloor.
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.boxrec.com/list_bouts.php?human_id=72&cat=boxer Vic Toweel se boksrekord]
 
{{DEFAULTSORT:Toweel, Vic}}
 
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse boksers]]