Verskil tussen weergawes van "Basketbal"

12 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (→‎Eksterne skakels: Link FA is now handled by Wikidata, removed: {{Link FA|bs}} (4) using AWB (10861))
[[Lêer:2008LeisureTaiwan Day1 3-on-3 Basketball Tournament Arena.jpg|thumbduimnael|rightregs|300px|Basketbal word gespeel.]]
[[Lêer:Dunking.jpg|thumbduimnael|rightregs|300px|'n Basketbalspeler gooi die bal deur die korf.]]
 
'''Basketbal''' ([[Engels]]: ''basketball'') is 'n [[sport]] wat in [[1891]] deur [[James Naismith]] in [[Springfield (Massachusetts)|Springfield]], ([[Verenigde State]]) (opnuut) uitgevind is. Oorspronklik was basketbal slegs 'n Amerikaanse manssport, maar tans word basketbal op alle [[kontinent]]e deur beide mans en dames beoefen. Die sport word gespeel deur twee spanne van vyf lede elk wat aan die spel deelneem, en 'n aantal wisselspelers. Die doel van die spel is om die bal te verower en deur 'n ysterring, die korf (of in Engels, ''the basket'') te gooi en te verhinder dat die teenstaanders dieselfde doen. Die korf hang op 'n hoogte van 3,048 meter (tien voet); is vasgemaak aan 'n agterbord (''backboard''); en is voorsien van 'n net. Aan elke sy van die reghoekige basketbalveld is daar 'n korf. Basketbal word sowel binne as buite (die sogenaamde ''straatbasketbal'' of ''straatbal'') beoefen; binne is die oppervlak van harde hout en buite word daar op [[asfalt]] gespeel. Internasionale basketbalwedstryde word volgens die amptelike reëls van die [[FIBA]] gespeel.
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.fiba.com/ Webwerf van die Internasionale Basketbalfederasie (FIBA)]
* {{CommonsKategorieCommonskat-inlyn|Basketball|Basketbak}}
 
{{CommonsKategorie|Basketball|Basketbak}}
{{Navigasie Olimpiese somersporte}}
 
[[Kategorie:Balsporte]]
[[Kategorie:SportSpansporte]]
[[Kategorie:Olimpiese somersporte]]