Verskil tussen weergawes van "Clive Derby-Lewis"

550 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Clive John Derby-Lewis''' is (gebore op [[22 Januarie]] [[1936]] in [[Kaapstad]],) en wasis 'n voormalige [[Suid-Afrika]]anse parlementslid, eers vir die [[Nasionale Party ]] en toe vir die [[Konserwatiewe Party]]. Hy dienis tanstot lewenslange tronkstraf gevonnis vir sy rolaandeel in die sluipmoord op die SAKP-leier [[Chris Hani]] se dood uit. Hy het 'ndie vuurwapen waarmee die misdaad gepleeg is aan [[Janusz Walus]] verskaf,. watDerby-Lewis dieselfdehet termynin tronkstrafsy uitdien.getuienis Albeiverklaar hetdat aanvanklikhy dienie doodstrafgeweet ontvang,het maardat ditWaluś isdie nawapen lewenslangewou tronkstrafgebruik veranderom toevir dieHani doodstrafte afgeskafskiet isnie. HyBeide ishet deuraanvanklik die [[Dailydoodstraf Telegraphontvang, ]]maar asdit 'nis "regsena ekstremis"lewenslange beskryf.<ref>{{citetronkstraf news|url=http://www.telegraph.co.uk/htmlContent.jhtml?html=/archive/1997/08/12/wsaf12.html|date=1997-08-12|title=Apartheid'sverander assassinstoe appealdie fordoodstraf amnesty|first=Alec|last=Russell}}</ref> In November 2008afgeskaf is hy parool geweier.
 
Derby-Lewis is in 2008 vir gewone parool en daarna vir mediese parool aanbeveel, maar die owerhede het volstrek geweier om dit uit te voer. Derby-Lewis het die hof herhaaldelik genader om die onregmatige weiering van sy parool te betwis. Op 29 Mei 2015 het regter Selby Baqwa beveel dat die gevangenisdiens, die minister van korrektiewe dienste, en die mediese paroolraad Derby-Lewis se paroolvoorwaardes teen 5 Junie moet vasstel. Die staat is ook gelas om Derby-Lewis se regskoste betaal.<ref>[http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/suid-afrika/hof-beslis-derby-lewis-moet-op-mediese-parool-vrygelaat-word/ Hof beslis Derby-Lewis moet op mediese parool vrygelaat word], [[Maroela Media]], 29 Mei 2015</ref>
 
== Verwysings ==