Verskil tussen weergawes van "Clive Derby-Lewis"

604 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
opknappings
(opknappings)
|adjunk =
|president = [[Frederik Willem de Klerk]]
|eersteminister =
|voorganger =
|opvolger =
|orde2 = Parlementslid vir [[Krugersdorp]]
|termyn_begin2 = [[1987]]
|termyn_einde2 = [[1989]]
|visepresident2 =
|vise-eersteminister2 =
|adjunk2 = [[Andries Treurnicht]]
|president2 =
|eersteminister2 =
|voorganger2 =
|opvolger2 =
|orde3 =
|termyn_begin3 =
|termyn_einde3 =
|visepresident3 =
|vise-eersteminister3 =
|adjunk3 =
|president3 =
|eersteminister3 =
|voorganger3 =
|opvolger3 =
|orde4 =
|termyn_begin4 =
|termyn_einde4 =
|visepresident4 =
|vise-eersteminister4 =
|adjunk4 =
|president4 =
|eersteminister4 =
|voorganger4 =
|opvolger4 =
|geboorte_datum = [[22 Januarie]] [[1936]]
|geboorte_plek = [[Kaapstad]]
|kiesafdeling =
|party = [[Nasionale Party]]<br />[[Konserwatiewe Party]]
|eggenoot = Gaye Derby-Lewis
|proffessie =
|geloof =
}}
 
'''Clive John Derby-Lewis''' (gebore op [[22 Januarie]] [[1936]] in [[Kaapstad]]) is 'n voormalige [[Suid-Afrika]]anse parlementslid, eers vir die [[Nasionale Party]] en toe vir die [[Konserwatiewe Party]]. Hy is tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir sy aandeel in die sluipmoord op die [[SAKP]]-leier [[Chris Hani]]. Hy het die vuurwapen waarmee die misdaad gepleeg is aan [[Janusz Walus]] verskaf. Derby-Lewis het in sy getuienis verklaar dat hy nie geweet het dat Waluś die wapen wou gebruik om vir Hani te skiet nie. Beide het aanvanklik die [[doodstraf]] ontvang, maar dit is na lewenslange tronkstraf verander toe die doodstraf afgeskaf is.
 
Derby-Lewis is in 2008 vir gewone parool en daarna vir mediese parool aanbeveel, maar die owerhede het volstrek geweier om dit uit te voer. Derby-Lewis het die hof herhaaldelik genader om die onregmatige weiering van sy parool te betwis. Op 29 Mei 2015 het regter Selby Baqwa beveel dat die gevangenisdiens, die ministerMinister van korrektieweKorrektiewe dienste, en die medieseMediese paroolraad Derby-Lewis se paroolvoorwaardes teen 5 Junie moet vasstel. Die staat is ook gelas om sy regskoste te betaal.<ref>[http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/suid-afrika/hof-beslis-derby-lewis-moet-op-mediese-parool-vrygelaat-word/ Hof beslis Derby-Lewis moet op mediese parool vrygelaat word], [[Maroela Media]], 29 Mei 2015</ref>
 
Hy het reeds 21 jaar tronkstraf uitgedien en ly aan fase-4 kanker.
Derby-Lewis, wat in Kaapstad gebore is, is 'n [[Afrikaner]] van Duitse en Skotse afkoms. Hy het in [[Kimberley]] grootgeword en sy opleiding aan die destydse ''Christian Brothers''-kollege ontvang. Hy het sy klerkskap as 'n geoktrooieerde rekenmeester voltooi en by 'n rekeningkundige sowel as 'n olie-maatskappy gewerk. Hy was ook 'n buitengewone leraar van die ''Holy Communion at Blessed Sacrament Church'' in [[Johannesburg]] voordat hy die [[Katolieke Kerk]] in die vroeë 1980's verlaat het. Hy het later by die [[Afrikaanse Protestantse Kerk]] aangesluit en was destyds 'n stoere ondersteuner van Apartheid.<ref name="NCR">[http://findarticles.com/p/articles/mi_m1141/is_n39_v33/ai_19804271 National Catholic Reporter]</ref>
 
Hy het negentien jaar as 'n vrywilliger in die [[Suid-Afrikaanse burgermagWeermag|Suid-Afrikaanse Burgermag]] gedien en was die jongste bevelvoerder van die Witwatersrand se ''Rifles Regiment''. Hy ishet later met die [[John Chard-medalje]] vir lang en voortreflike diens bekroonontvang.
 
== Politieke opgang ==
Derby-Lewis het by die Nasionale Party aangesluit en was 'n stadsraadslid vir [[Bedfordview]] (1972–1977), die onderburgemeester (1973–1974) en uiteindelik die burgemeester (1974–1975), asook 'n ''vryman'' van [[Johannesburg]] se mini-stadsraad. Hy het [[Edenvale]] in die [[Transvaalse Provinsiale Raad]] (1972–1981) verteenwoordig, waar hy vir 'n paar jaar as die Nasionale Party se woordvoerder vir onderwys en hospitaaldienste opgetree het. Hy dien ook op die direksies van verskeie ander liggame, insluitend hospitale, laer- en hoërskole, asook 'n skool vir fisies gestremde kinders.
 
Deur sy politieke betrokkenheid het hy Gaye Derby-Lewis, 'n voormalige non (oorspronklik van [[Australië]]), ontmoet. Hulle het in 1986 getrou.
 
== Verwysings ==
84 507

wysigings