Verskil tussen weergawes van "Suid-Afrikaanse Departement van Korrektiewe Dienste"

geen wysigingsopsomming nie
Die '''Suid-Afrikaanse Departement van Korrektiewe Dienste''' is een van die departemente van die [[Suid-AfrikaAfrikaanse]]anse [[regering]]. Die departement is vir die land se gevangenisstelsel verantwoordelik. Hulle het ongeveer 34&nbsp;000 personeellede in diens wat 240 [[tronk]]e met 189&nbsp;748 prisoniers administreer. Hierdie tronke sluit minimum-, medium-, en maksimum-sekuriteitstronke in. Die politieke hoof van die departmentdepartement is die Minister van Korrektiewe Dienste. Minister S'bu Ndebele beklee tans die pos. HulleDie hoofkantoor is in die wes-blok van die Poyntons-gebou in [[Pretoria]].<ref>"[http://www.dcs.gov.za/Contactus.aspx ContactKontak Usons]." Departement van Korrektiewe Dienste. Besoek op 15 September 2010. "National Department (Head Office) Physical Address: 124 Church Street Cnr Shubart Str Poyntons Building (West Block) Pretoria"</ref>
 
== Fasiliteite ==
Die 240 tronke wat hulledeur die departement bestuur word, word as volg ingedeel:
* 8 tronke vir vroue[[vrou]]e
* 13 tronke vir jeugdiges
* 40 vir mans[[man]]s
* 72 vir beide mans en vroue
* 5 wat tans tydelik gesluit is of opgeknap word
 
Van huldie bekende tronke is:
* [[Drakenstein-gevangenis]] in die Paarl
* [[Kgosi Mampuru II-beheergebied]] in Pretoria
72 655

wysigings