Verskil tussen weergawes van "Faktorisasie"

27 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
As voorbeeld kan 12 gefaktoriseer word as 4 × 3. Omdat 4 is nie 'n priemgetal is nie, is hierdie nie priemfaktore nie. Twaalf se priemfaktore is 3 × 2 × 2.
 
Die getalle wat uit die faktorisering verkry word, word gewoonlik georden. Byvoorbeeld, as ons met die kleinste getal begin, is 72 = 2 × 2 × 2 × 3 × 3 (of 2^3*3^2).
 
Die faktorisering van elke getal is uniek. Omdat dit so moeilik is om die priemfaktore vir groot getalle te bereken, word die tegniek algemeen in [[kriptografie]] aangewend.