Verskil tussen weergawes van "Motordryfuitleg"

558 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Saadjie)
 
 
== Agterwielaandrywing ==
By agterwielaandrywing (RWD) is die enjin tipies aan die voorkant van die voertuig en die dryfwiele agter geplaas, 'n opset bekend as 'n FR-uitleg. 'n Voorste midenjin, agtermiddelenjin en agterenjin uitlegte kan ook gebruik word. Dit was die tradisionele motordryfuitleg vir die meeste voertuie tot in die 1970-80s.
 
Byna alle motorfietse en fietse gebruik agterwielaandrywing, hetsy deur 'n dryfas, ketting of band; aangesien die voorwiel ook as stuur moet dien, en dit baie moeilik en omslagtig sou wees om 'n draaimeganisme aan 'n voordryfwiel te plaas.
 
=== Voordele ===
84 507

wysigings