Verskil tussen weergawes van "Motordryfuitleg"

802 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
=== Nadele ===
* Voorenjin, voorwieldryfuitlegte is "neusswaar" met 'n groter massaverspreiding na vorentoe, wat hulle vatbaar maak vir erge stuurtraagheid, veral in hoë perdekragaanwendings.
* ''Wringstuur'' is die neiging van voorwielaangedrewe motors om na links of regs te trek tydens harde versnelling.
* Groter draaisirkel - VV-uitlegte het byna almal 'n dwarsgemonteerde enjin, wat die mate waarmee die voorwiele kan draai beperk en sodoende die draaisirkel vergroot van 'n voorwieldryfvoertuig in vergelyking met 'n agterwieldryfvoertuig met dieselfde asafstand.
* As gevolg van geometrie- en verpakkingsbeperkings, het die ''CV''-koppelings (konstantesnelheid koppelings) verbonde aan die wielas 'n neiging om veel vroeër uit te werk as die kruiskoppelings wat in hul agterwieldryf eweknieë gebruik word.
 
{{Saadjie}}
84 507

wysigings