Verskil tussen weergawes van "London Borough of Tower Hamlets"

Geen grootteverandering nie ,  6 jaar gelede
k
k (+ skakel)
 
== Historiese gebiede en nedersettings ==
Histories het die gebied van Tower Hamlets deel uitgemaak van die [[Graafskappe van Engeland|graafskap]] [[Middlesex]]. Die huidige administratiewe distrik is in 1965 deur die samesmelting van drie vroeëre metropolitaanse distrikte (''metropolitan boroughs'') gevorm - Bethnal Green, Poplar en Stepney. Binne sy grense is 'n reeks historiese gebiede en nedersettings geleë, waaronder (van wes na oos) Spitalfields, Whitechapel, Bethnal Green, Poplar, Wapping, Shadwell, Mile End, Stepney, Limehouse, Old Ford, Bow, Bromley, Poplar en die Isle of Dogs met Millwall, die ''West India Docks'' en Cubitt Town.<ref>[http://www.britannica.com/EBchecked/topic/600987/Tower-Hamlets ''Encyclopædia BrittanicaBritannica: Tower Hamlets. Besoek op 31 Mei 2015'']</ref>
 
== Immigrasie ==