Verskil tussen weergawes van "Franschhoek"

61 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
 
'''Franschhoek''' is 'n dorp in die provinsie [[Wes-Kaap]], [[Suid-Afrika]], sowat 75 kilometer van [[Kaapstad]] af, met 15 353 inwoners. Franschhoek behoort sedert die jaar [[2000]] tot die munisipaliteit [[Stellenbosch]].
[[Lêer:Franschoek Valley.jpg|thumb|links|250px|Die Franschhoekvallei.]]
[[Beeld:Franschhoek Stadsaal.jpg|links|250px|thumb|Franschhoek se stadsaal.]]
 
[[Lêer:MonumentFranschhoek.jpg|thumb|regs|150px|Die Hugenotemonument.]]
 
Die dorp se oorspronklike naam is Olifantshoek, 'n verwysing na die talle [[olifant]]e wat hier oor die berg na die digte bosse van die vallei afgeloop en sodoende 'n pad uitgetrap het, wat later ook deur die plaaslike setlaars gebruik is.
 
==Geskiedenis==
[[Lêer:Franschoek Valley.jpg|thumbduimnael|links|250px|Die Franschhoekvallei.]]
[[Beeld:Franschhoek Stadsaal.jpg|duimnael|links|250px|thumb|Franschhoek se stadsaal.]]
[[Lêer:Bastille Festival 25.jpg|duimnael|links|Bastillefees in 2014]]
[[Lêer:MonumentFranschhoek.jpg|thumb|regs|150px|Die Hugenotemonument.]]
Franschhoek het sy ontstaan aan die aankoms van die 176 Franse [[Hugenote]]-vlugtelinge te danke, wat hier in die jaar [[1688]] - na 'n tydelike verblyf in Nederland - 'n nuwe tuiste gevind het. Die Kaapse vryburgers begin vinnig na die gebied as die "Fransche Quartier" of "Fransche Hoek" verwys. In die 18de eeu word Franschen Hoek die amptelike naam van die dorp.