Verskil tussen weergawes van "Televisie"

651 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
Suid Afrika
k (→‎Eksterne skakels: Link FA is now handled by Wikidata, removed: {{Link FA|ms}} (2) using AWB (10861))
(Suid Afrika)
 
Die eerste gereelde televisieprogramme word vanaf [[22 Maart]] [[1935]] in die Duitse hoofstad [[Berlyn]] uitgesaai. Drie keer per week is tussen 20:30 en 22:00 regstreekse programme uit die ateljee van die [[Berlyn]]se ''Haus des Rundfunks'' en uittreksels uit rolprente uitgesaai. Die kykers het in sogenaamde ''Fernsehstuben'' (televisiekamers) byeengekom om die programme te sien.
 
Die eerste gereelde televisieprogramme in Suid Afrika word vanaf 5 Januarie 1976 uitgesaai. Gedeurende die eerste vier jare was daar een kanaal wat 37 ure per week uitgesaai het. Die taalmedium was albei Afrikaas en Engels. Teen die einde van 1976 is 650,000 lisensies uitgereik.<ref>{{cite book
|url = http://repository.up.ac.za/bitstream/handle/2263/24845/07chapter7.pdf?sequence=8
|title = Putting up Screens: A History of Television in South Africa, 1929-1976 (MSc Thesis)
|author = Bevan, Carin
|publisher = [[Universiteit van Pretoria]]
|date = Januarie 2008
|accessdate = 6 Junie 2015
|language = Engels}}</ref>
==Verwysings==
{{verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
5 809

wysigings