Verskil tussen weergawes van "Televisie"

18 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
Opskrif
(Suid Afrika)
(Opskrif)
'''Televisie''' is 'n [[telekommunikasie]]stelsel vir [[uitsaai]] en ontvangs van bewegende prente en klank oor 'n afstand. Die term verwys nou na al die aspekte van televisieprogrammering en -uitsending. Die televisuele het sinoniem met ons post-moderne kultuur geword. Die woord ''televisie'' is 'n kombinasiewoord van beide Grieks en Latyn. "Tele-" is Grieks vir "vêr", en "-visie" kom van die latynse "visio", wat beteken "visie" of "sig".
 
== Geskiedenis ==
Die eerste gereelde televisieprogramme word vanaf [[22 Maart]] [[1935]] in die Duitse hoofstad [[Berlyn]] uitgesaai. Drie keer per week is tussen 20:30 en 22:00 regstreekse programme uit die ateljee van die [[Berlyn]]se ''Haus des Rundfunks'' en uittreksels uit rolprente uitgesaai. Die kykers het in sogenaamde ''Fernsehstuben'' (televisiekamers) byeengekom om die programme te sien.
 
3 195

wysigings