Verskil tussen weergawes van "Ambrose Lomax"

8 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
Hy was 'n aantreklike man met wakker, blink oë in sy rooierige gesig en 'n groot snor, gewoonlik geklee in 'n tweedpak met 'n paisleydas. Kenmerkend van hom was sy swygsaamheid, want tensy dit nodig was, het hy nooit gepraat nie. Sy enigste tydverdryf was [[gholf]].
 
Hy trou op [[5 Mei]] [[1904]] met Ellen Augusta Dodd, dogter van eerw. Douglas Dodd van Molteno. Van hul agt kinders het drie seuns hul as geneesheregeneesheer en 'n vierde hom as apteker gekwalifiseer. Lomax se broer was [[John Lomax]], 'n prokureur, kranige sportman en dramaturg.
 
==Bekende uitvoerprodukte==
84 857

wysigings