Verskil tussen weergawes van "Charles Lindbergh"

496 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
Verbeter en nog besig!
(Spelfout)
(Verbeter en nog besig!)
}}
 
'''Charles Augustus Lindbergh''' ([[4 Februarie]] [[1902]] – [[26 Augustus]] [[1974]]) was 'n Amerikaanse vlieënier wat die eerste solo, non-stop vlug oor die [[Atlantiese Oseaan]] gemaak het. Hy is gebore in [[Detroit]], [[Michigan]]. Sy vader was Charles A. Lindbergh. Lindbergh het opgegroei in Little Falls, [[Minnesota]] en gestudeer aan die Universiteit van Wisconsin van 1920 tot 1922. Daarna word hy 'n leerling vlieënier aan die Nebraska Vliegtuig Korporasie. In 1924 sluit hy aan as 'n leerling by die ''United States Air Service Reserve'' by Brooks Field, [[Texas]] en later word hy 'n vlieënier in die destydse ''Army Air Mail Service''.
 
Nadat hy bewus geword het van die kompetisie met 'n prysgeld van $25,000 vir die eerste persoon wat alleen oor die Atlantiese Oseaan vlieg, leen hy geld om 'n spesiale eendekker vliegtuig te laat bou. Hierdie vliegtuig was ontwerp deur Donald Hall en gebou deur ''Ryan Airlines'' in San Diego, [[Kalifornië]].
 
== Eksterne skakels ==