Verskil tussen weergawes van "Charles Lindbergh"

747 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
Verbeter en nog besig!
(Verbeter en nog besig!)
(Verbeter en nog besig!)
 
Op 20 Mei 1927 styg hy op van Roosevelt Field, [[New Jersey]] en 33:30:29.8 uur later land hy by Le Bourget-lughawe in [[Parys]]. Hiermee word hy oornag wêreldberoemd en sy daad een van die grootste sensasies van sy tyd.
 
Hy word 'n welwillenheids ambassadeur en besoek [[Mexico]], Sentraal-Amerika, [[Wes-Indië]] en die Ooste. In 1929 trou hy met Anne Spencer Morrow, die dogter van Dwight W. Morrow, ambassadeur in Mexico. Hy toer deur die Verenigde State onder die beskerming van die ''Guggenheim Foundation for Aeronautics'' en word later 'n konsultant vir ''Transcontinentaland Western Air Transport'' en ''Pan American Airways''. In 1933 besoek en sy vrou vyf kontinente as deel van ondersoek van transkontinentale vlugroetes.
 
In 1932 word Lindbergh se seun ontvoer en vermoor. Hy en sy vrou emigreer na [[Engeland]] as gevolg van al die publisiteit en hulle bly daar van 1935 tot 1938. Later verhuis hulle na die eiland Iliec naby Port Blanc in [[Frankryk]].
 
== Bron ==