Verskil tussen weergawes van "Charles Lindbergh"

Geen grootteverandering nie ,  6 jaar gelede
Ai!
(Verbeter en klaar!)
(Ai!)
Terwyl hy in [[Europa]] was, het hy [[Duitsland]] drie keer besoek; in 1936 op versoek van die Duitse Veldmaarskalk Hermann Göring. Terug in Amerika waarsku hy die owerhede teen die groeiende Duitse lugmag se slaankrag. Tydens sy besoek in 1938 oorhandig die Duitse Regering 'n medalje aan hom. Na negatiewe kommentaar op van Lindbergh se uitsprake van 'n ooreenkoms met Duitsland bedank hy uit die ''Army Air Corps Reserve''.
 
Toe Amerika egter toetree tot die [[Tweede WêredloorlogWêreldoorlog]] word hy 'n siviele konsultant vir die regering en maak waardevolle bydraes in die [[Stille Oseaan]] waarvoor hy later spesiale toekennings kry van die Amerikaanse Regering. Hy het later ook navorsing gedoen vir die Amerikaanse Lugmag. Hy het die volgende boeke gepubliseer:
* ''We'' (1927)
* ''Of Flight and Life'' (1948)