Difference between revisions of "Jean Lesage"

1 byte removed ,  4 years ago
m
no edit summary
m
'''Jean Lesage''' ([ʒɑ̃ ləsaʒ]. * [[10 Junie]] [[1912]] in [[Montreal]], [[Quebec]], † [[12 Desember]] [[1980]] in [[Quebecstad]]) was 'n [[Kanada|Kanadese]] advokaat, politikus en hervormer in die [[Frans]]sprekende provinsie Quebec. Vanaf 22 Junie 1960 tot 16 Junie 1966 het hy as die 19de premier van dié provinsie gedien.
 
Naas Georges-Émile Lapalme, RenßeRené Lévesque en ander persoonlikhede word na Jean Lesage dikwels verwys as die "Vader van die Stille Rewolusie", 'n tydperk van modernisering in Quebec wat met ingrypende politieke en maatskaplike veranderinge gepaard gegaan het.
 
{{DEFAULTSORT:Lesage, Jean}}