Verskil tussen weergawes van "Pinocchio"

11 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
Ek vind nêrens bevestiging dat Geppetto 'n skrynwerker is nie. Die Engelse noem hom 'n woodcarver, die Nederlanders 'n houtbewerker en die Duitsers 'n houtsnyer. Dit is nie dieselfde as 'n skrynwerker (carpenter) nie.
k (Ek vind nêrens bevestiging dat Geppetto 'n skrynwerker is nie. Die Engelse noem hom 'n woodcarver, die Nederlanders 'n houtbewerker en die Duitsers 'n houtsnyer. Dit is nie dieselfde as 'n skrynwerker (carpenter) nie.)
[[Lêer:Pinocchio.jpg|duimnael|Pinocchio deur Enrico Mazzanti (1852-1910)]]
 
'''Pinocchio''' (/pɪˈnɔkioʊ/; Italiaans: [piˈnɔkkjo]) (van die Italiaans ''Pinocchio'', "stukkie denneboom") is 'n fiktiewe karakter en [[protagonis]] in die kinderboek ''[[Pinocchio (boek)|Die Avonture van Pinocchio]]'' (''Le avventure di Pinocchio'') uit [[1883]], geskryf deur die Italianer [[Carlo Collodi]]. Die skrynwerkerhoutbewerker (houtsnyer) [[Geppetto (fiktiewe karakter in boek)|Geppetto]] woon in 'n klein [[Italië|Italiaanse]] dorpie waar hy 'n houtpop genaamd Pinocchio vervaardig. Dié houtpop word lewendiglewend en beleef vele avonture. Die verhaal van Pinocchio het al in verskeie variante verskyn en is ook vir moderne media verwerk.
 
{{Saadjie}}
833

wysigings