Verskil tussen weergawes van "Fête nationale du Québec"

(→‎Oorspronge: Skakel)
Op [[24 Junie]] [[1880]] het die Québécois 'n ander "Ô Canada!" gesing, maar hulle het dit nou meer nadruklik gedoen. Dit het vinnig baie gewild geraak en is as die volkslied van die Franstalige Kanadese aangewys.
 
In [[1908]] het pous [[Pous Pius X|Pius X]] Sint-Johannes-die-Doper tot besondere [[beskermheilige]] van die Franstalige Kanadese verklaar. Die prosessie met allegoriese waens is in [[1874]] ingevoer. In die tydperk tussen [[1914]] en [[1923]] het die optogte egter nie plaasgevind nie.
 
== Die Fête nationale ==