Verskil tussen weergawes van "Chrissiesmeer"

3 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Chrissiesmeer''' is 'n klein dorpie in 'n waterryke gebied van [[Mpumalanga]] in [[Suid-Afrika]].
 
== Geskiedenis ==
Die [[San]] en Tlou-tle bevolking het die gebied bewoon en op vlotte op van die groter mere gewoon. Die [[Voortrekkers]] het in die 1860's 'n dorp in die gebied gevestig en dit na [[Zuid-Afrikaansche Republiek|ZAR]] President [[Marthinus Wessel Pretorius]] se dogter Christina Johanna Petronella vernoem. In die 1880's het die dorp 'n belangrike oornagpunt geword vir waens wat na die [[goud]]myndorp [[Barberton, Mpumalanga|Barberton]] onderweg was.<ref>[http://www.chrissiesmeer.co.za/ Chrissiesmeer], Besoekbesoek op 7 April 2007</ref>
 
== Chrissiesmeer ==
Die dorpie is aan die noordekant van die meer geleë. Die meer is ongeveer 24&nbsp;km in omtrek en plek-plek sowat 3&nbsp;m diep. Dit is die weiveld en broeiplek van menige [[voëls|watervoëls]], ook flaminke[[flamink]]e.
 
== Sien ook ==
 
== Verwysings ==
{{verwysingsVerwysings}}
 
{{Suid-Afrika-geo-saadjie}}