Verskil tussen weergawes van "Etimologie"

14 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:The story of a word.jpg|thumb|regs|300px|Ontwikkeling van die woord "moeder" in verskeie Indo-Europese tale.]]
 
'''Etimologie, '''vanuit die [[Grieks|Griekse]] woord ''étumon'' ("die regte of ware") en die agtervoegsel ''-logia'' (die studie van), is die deel van [[taalkunde]] wat die herkoms van [[woord]]e bestudeer. Dit is een van die oudste onderdele van die taalstudie, reeds [[Aristoteles]] en Varro het opmerkings daaroor gemaak.<ref>{{Boekverwysing|Titel = Afrikaanse Etimologie|Outeur = Boshoff en Nienaber|Jaar = 1967|Uitgewer = Suid-Afrikaanse akademie vir wetenskap en kuns|ID = }}</ref>
 
Die ''etimologie van 'n woord'' is die historiese verklaring vir die manier waarop die vorm van die woord tot stand gekom het; daarom word daar ook van die '''woordherkoms''' (Duits: ''Wortherkunft'') gepraat.
3 195

wysigings