Ribbetjie: Verskil tussen weergawes

54 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
afronding
(versmelt met "Ribbetjie (vleis)")
(afronding)
[[Lêer:Rippchen im 9er Bräu in Wien 1.jpg|thumbduimnael|250px|Ribbetjies in 'n [[restaurant]]braairestaurant]]
'''Ribbes''' van [[varkvleis|vark-]], [[beesvleis|bees-]], [[skaapvleis|lam-]] en [[wildsvleis]] is 'n soort vleissnit. Die term ribbes verwys gewoonlik na dié deel van [[Tjop (vleis)|tjops]] wat minder vleis aan het, en word gewoonlik as een plat stuk gaargemaak (nie in aparte ribbes gesny nie). Ribbes van [[wildsbok]]ke, [[volstruis]]e, [[krokodil]]le, [[buffel]]s, bison, [[kangaroe]] en ander diere word ook verbruik in verskillende dele van die wêreld.
 
'n Stel ribbes wat saam bedien word (5 of meer), staan bekend as 'n rak ribbes.
 
==Kookkuns==
[[Lêer:Brotzeit® Honey Bavarian Pork Ribs.jpg |thumbduimnael|250px|Gesnyde varkribbetjies]]
Ribbetjies kan op verskillende maniere gaargemaak word, bv. gerooster of pangebraai, gesoteer, gesmoor, gebak of gebraai oor kole. Lamsribbetjie word dikwels oor kole gebraai en varkribbes is populêrgewild in restaurante[[restaurant]]e as ''spare ribs''.
 
In [[Amerikaanse]] kookkuns, verwys ribbes gewoonlik na gebraaide varkribbes, of soms beesribbes, wat saam met verskeie braaisouse bedien word.
 
Dit word bedien as 'n rak van vleis wat eters gewoonlik met die hand uitmekaar skeur, en dan die vleis van die been af eet. Stadige braai of 'n roterende spitbraai vir so veel as 10-12 uur, skep 'n smaaklike finale produk.
 
==Kookkuns==
[[Lêer:Brotzeit® Honey Bavarian Pork Ribs.jpg |thumb|Gesnyde varkribbetjies]]
Ribbetjies kan op verskillende maniere gaargemaak word, bv. gerooster of pangebraai, gesoteer, gesmoor, gebak of gebraai oor kole. Lamsribbetjie word dikwels oor kole gebraai en varkribbes is populêr in restaurante as ''spare ribs''.
 
==Sien ook==
113 824

wysigings