Verskil tussen weergawes van "Zeromorfeem"

692 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Geskep deur die bladsy "Nulmorfeem" te vertaal)
 
<span>'n </span>'''Zeromorfeem''' is 'n term uit die [[Taalwetenskappe|taalkunde]] wat verwys na 'n klanklose lid van 'n opposisie of [[Paradigma (taalkunde)|paradigma]] (met andere woorde, dit is 'n morfeem sonder klankvorm).
 
In morfeem-gebaseerde '''morfologie''' vorm zeromorfeme deel van paramorfeme. Zeromorfeme is egter uniek omdat hulle geen vorm het nie, maar het egter betekenis.
 
== Notasie ==
DieHierdie nulmorfeemparamorfeem word dus gebruik om 'n verandering aan die betekenis van 'n woord aan te dui, hoewel die vorm steeds dieselfde bly, gevolglik word die gebruik daarvan genoteer met die syfer 0 of met die lee-versameling-simbool Ø.
 
== Voorbeelde ==
 
Voorbeelde hiervan is die verledetydsmorfeem Ø in [[[<small>PST</small>]-[<small>BEPLAN</small>]]/[[Ø]-[beplan]]] (''Hy het die naweek behoorlik beplan''), of die meervoudsmorfeem Ø in [[[<small>JAAR</small>]-[<small>PL</small>]]/[[jaar]-[Ø]]] (''tien jaar lank'').<ref>[Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde]</ref>
 
== Verwysings ==
 
[[Kategorie:Grammatika]]
[[Kategorie:Taalkundige morfologie]]
3 195

wysigings