Verskil tussen weergawes van "Morfeem"

639 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
Afrikaans maak glad nie hierdie verskil in persoonsuitgang nie.
 
'n Voorbeeld van 'n paramorfeem in Afrikaans is die skimstam.
=== Zeromorfeem ===
In morfeem-gebaseerde '''morfologie''' vorm zeromorfeme deel van paramorfeme. Zeromorfeme is egter uniek omdat dit geen vorm het nie, maar dit het egter betekenis. Hierdie paramorfeem word dus gebruik om 'n verandering aan die betekenis van 'n woord aan te dui, hoewel die vorm steeds dieselfde bly, gevolglik die gebruik daarvan voorgestel deur die "Ø"-simbool. Voorbeelde hiervan is die verledetydsmorfeem Ø in [[[<small>PST</small>]-[<small>BEPLAN</small>]]/[[Ø]-[beplan]]] (''Hy het die naweek behoorlik beplan''), of die meervoudsmorfeem Ø in [[[<small>JAAR</small>]-[<small>PL</small>]]/[[jaar]-[Ø]]] (''tien jaar lank'').<ref>[Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde]</ref>
 
==Kombinasiemorfeme==
3 195

wysigings