Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

geen wysigingsopsomming nie
| kapasiteit = 51 ,762
| liga = [[Superrugby]]
| seisoen = [[20142015 Superrugbyseisoen|20142015]]
| posisie = 9de
| president =
}}
 
Die '''Bulls''' (weens borgskapredes bekend as die '''[[Vodacom]] Bulls''') is ’n [[Suid-AfrikaAfrikaanse]]anse [[rugby]]span wat sedert 1996 aan [[Superrugby]] deelneem. Die konsessie sluit [[Pretoria]], die [[Limpopoprovinsie]] en die [[Oosrand]] in. In terme van [[Curriebeker]]spanne kom die Bulls spelersBullsspelers van die [[Blou Bulle]], [[Pumas]] en [[Valke]] af. Hulle tuiswedstryde word op [[Loftus Versfeld]] in [[Pretoria]] gespeel. Die huidige kaptein van die span is [[Pierre Spies]], maar hy wordis per geleentheid deur [[Dewald Potgieter]] vervang op [[29 Junie]] [[2013]]afgelos.
 
==Geskiedenis==
Voor die professionele Superrugbyliga het Noord-Transvaal (Blou Bulle) aan die [[Super 10 (Suidelike halfrond kompetisie)|Super 10]] deelgeneem tussen 1993 en 1995 waarin spanne van Suid-Afrika, Australië en Nieu-Seeland en die nasionale spanne van [[Samoaanse nasionale rugbyspan|Wes-Samoa]] en [[Tongaanse nasionale rugbyspan|Tonga]] gespeel het. Die beste drie spanne van die vorige seisoen se Curriebeker het gekwalifiseer vir die Super 10. Noord-Transvaal het in die [[Super 10 (Suidelike halfrond kompetisie)#1993 Super 10|1993 seisoen]] in poel B teen Transvaal, Nieu-Suid-Wallis, North Harbour en Waikato gespeel. Noord-Transvaal het derde geëindig in die rondomtalietoernooi. Hulle het nie aan die volgende twee seisoene deelgeneem nie.
 
[[Lêer:Northern_Transvaal_Badge_1995.JPG‎|duimnael|links|Noord-Transvaal se wapen|thumbnail|links]]
 
Na die professionalisering van rugby is die Super 10-toernooi hergestruktureer. Die Super 12 is op die been gebring en spanne van Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika het daaraan deelneem. Australië en Nieu-Seeland het van die begin af konsessiemodelle vir hul spanne gevorm maar Suid-Afrika het besluit om die beste vier spanne van die vorige seisoen se Curriebeker vir die Super 12 te oorweeg.
69 924

wysigings