Verskil tussen weergawes van "Samestelling"

13 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Tesame met affikse, speel samestellings ‘n groot rol wanneer dit kom by [[Afrikaans|Afrikaanse]] woordvorming.<ref>Carstens, W.A.M. & Bosman, N., reds. 2014. Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde. Pretoria: Van Schaik.</ref>
* '''Die kern:''' Die kern is die deel wat die hoofbetekenis van die woord dra en tesame met die bepaler – die deel wat die hoofebetekenis uitbrei – vorm die twee stamme van die kompositum. Die konsep van ‘n kern is noodsaaklik om die verskil tussen Endo – en Eksosentriese komposita te verstaan.
* '''Endosentriese Komposita''' is ‘n kompositum watwaar die kern van die woord ingesluit is in die woord.
* '''Eksosentriese Komposita''' is wanneer die kern buite die woord geleë is bv; swart + kop is nie ‘n soortesoort kop nie, maar eerder ‘n persoon met swart hare.
 
== Sien ook ==
3 195

wysigings