Verskil tussen weergawes van "FC Groningen"

48 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(wegkleure 2013)
}}
 
'''FC Groningen''' is 'n [[Nederland]]se [[sokker]]span in die stad [[Groningen]] wat in die [[Eredivisie]] speel. FC Groningen speel sy wedstryde sedert [[2006]] in die [[Euroborg]]-stadion (22 550 sitplekke). In die seisoen van 2011/122015 het hulle twaalfdedie inklub die Eredivisie[[KNVB-Beker]] geëindiggewen.
 
== Geskiedenis ==
FC Groningen is op 16 Junie 1971 gestig as opvolger van [[Groninger Voetbal en Atletiek Vereniging|GVAV]] (''Groninger Voetbal en Atletiek Vereniging''; 1921). In die eerste dertig jaar speel FC Groningen boaan die [[Eerste divisie]] of onderaan die [[Eredivisie]]. In die seisoen van 1988/89 behaal hulle die 1/8de eindronde van die [[UEFA Europa League|UEFA-Beker]] en die eindstryd van die [[KNVB-Beker]] (nadat hulle teen [[PSV Eindhoven]] verloor). Sedert hulle promosie na die Eredivisie in 2000 het FC Groningen baie gegroei en is hulle nou 'n soliede Eredivisiespan. In [[2015]] wen die klub teen [[PEC Zwolle]] die [[KNVB-Beker]].
 
== Erelys ==
: 1979/80
: (naaswenner (1): 1998/99)
*'''KNVB Beker (1)'''
: 2015
: (naaswenner (1): 1989)
 
1 253

wysigings