Verskil tussen weergawes van "Wêreldbank"

64 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
Opruim
k (→‎Eksterne skakels: Link GA is now handled by Wikidata, removed: {{Link GA|ru}} using AWB (10861))
k (Opruim)
[[Lêer:Logo van die Wêreldbank.png|thumbduimnael|Logo van die Wêreldbank]]
[[Lêer:World Bank building at Washington.jpg|thumbduimnael|Hoofkwartier van die Wêreldbank in [[Washington, D.C.]], [[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]]]]
[[Lêer:Jim Yong Kim World Economic Forum 2013.jpg|thumbduimnael|upright|Wêreldbank-president Jim Yong Kim]]
 
Die '''Wêreldbank''' ([[Engels]]: ''World Bank'') is die wêreld se grootste instelling vir ontwikkelingsamewerking en is op [[27 Desember]] [[1945]] gestig. Die instelling verstrek lenings aan ontwikkelende lande en middelinkomste-lande, met die bestryding van armoede as hoofdoel. Hierdie internasionale bank is tegnies gesproke 'n gespesialiseerde organisasie van die [[Verenigde Nasies]]. Die finansiële steun wat deur die Wêreldbank verleen word, word vir verskeie doeleindes aangebring, van strukturele hervormings van 'n land se gesondheids- en onderwyssektor, tot omgewings- en infrastruktuurprobleme soos damme, paaie en nasionale parke. Die bank stel egter streng eise aan sy kliënte: sogenaamde "strukturele aanpassings" word vereis, soos antikorrupsiemaatreëls en privatisering van regeringsdienste.
 
== Presidente ==
Tot dusver was elke president van Amerikaanse afkoms.<ref>{{en}} [http://rulers.org/intorgs2.html#worldbank rulers.org: ''Rulers - International organizations O-W World Bank'']</ref>
* Jim Yong Kim (sedert 1 Julie 2012)
* Robert B. Zoellick (1 Julie 2007 - 1 Julie 2012)
* Paul Wolfowitz (1 Junie 2005 - 1 Julie 2007)
* James D. Wolfensohn (1 Junie 1995 - 1 Junie 2005)
* Richard Frank (4 Mei 1995 - 1 Junie 1995)
* Lewis T. Preston (1 September 1991 - 4 Mei 1995)
* Barber B. Conable, Jr. (1 Julie 1986 - 1 September 1991)
* A.W. Clausen (1 Julie 1981 - 1 Julie 1986)
* Robert S. McNamara (1 April 1968 - 1 Julie 1981)
* George Woods (1 Januarie 1963 - 1 April 1968)
* Eugene R. Black (1 Julie 1949 - 1 Januarie 1963)
* John J. McCloy (17 Maart 1947 - 1 Julie 1949)
* Eugene Meyer (18 Junie 1946 - 17 Maart 1947)
 
== Verwysings ==
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|World Bank|Wêreldbank}}
* {{ar}} {{en}} {{es}} {{fr}} {{ru}} {{zh}} [http://www.worldbank.org/ Amptelike tuisblad]
* {{en}} [http://data.worldbank.org/data-catalog ''Worlbank Data Catalog'']
* {{en}} [http://web.worldbank.org/WBSITE/EXTERNAL/EXTABOUTUS/EXTIBRD/0,,menuPK:3046081~pagePK:64168427~piPK:64168435~theSitePK:3046012,00.html IBRD]
{{VN-Organisasies}}
 
{{DEFAULTSORT:Wereldbank}}
[[Kategorie:Verenigde Nasies]]
[[Kategorie:Banke]]