Verskil tussen weergawes van "Gilles Vigneault"

879 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
{{Inligtingskas Musikale kunstenaar
|Naam = Gilles Vigneault
|Foto = Gilles_Vigneault_Chantauvent_Natashquan_1989.jpg
|Foto-grootte = 250px
|Foto-onderskrif = Gilles VIgneault in 1989 in Natashquan
|Agtergrondkleur = solo
|Geboortenaam =
|Alias =
|Oorsprong =
|Geboortedatum = [[27 Oktober]] [[1928]]
|Geboorteplek = [[Natashquan]], [[Quebec]], [[Kanada]]
|Sterftedatum =
|Sterfteplek =
|Beroep = Sanger, verhaal- en liedjieskrywer, digter
|Genre = Chanson (Franse liedkuns)
|Tipe stem =
|Instrumente = Stem
|Aktiewe jare = 1960 tot hede
|Uitgewer =
|Invloede =
|Webwerf = [http://gillesvigneault.com ''gillesvigneault.com'']
|Huidige_lede =
|Gewese_lede =
|Assosiasies =
|Logo =
}}
'''Gilles Vigneault''' (* [[27 Oktober]] [[1928]] in Natashquan, [[Quebec]], [[Kanada]]) is 'n digter, verhaal- en liedjieskrywer en sanger.
 
Vigneault, wat as die seun van 'n visser en 'n onderwyseres in 'n afgeleë nedersetting gebore is, het sy akademiese opleiding in Rimouski en Quebecstad ontvang. Nadat hy inspirasie uit die werke van digters soos Pierre de Ronsard, Victor Hugo, [[Émile Nelligan]], [[Arthur Rimbaud]], Charles Baudelaire en veral Paul Verlaine getrek het, het Vigneadult besluit om self 'n loopbaan as digter en verhaalskrywer te volg.
 
In sy literêre werke beskryf hy uitvoerig die lewensomstandighede van mense in sy geboortedorp Natashquan en sy omgewing - 'n nedersetting wat tot in 1996 nie per pad toeganklik was nie en dus op seevervoer aangewese was.