Verskil tussen weergawes van "Bordeaux"

1 623 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
→‎Klimaat: + Weerkas
k (→‎Eksterne skakels: Link FA is now handled by Wikidata, removed: {{Link FA|de}} (2) using AWB (10861))
(→‎Klimaat: + Weerkas)
 
=== Klimaat ===
 
Bordeaux lê aan die suidelike rand van die gematigde klimaatsone, en die baie milde winters en lang warm somers toon reeds die sterk invloed van die aangrensende subtropies-Mediterreense gebied. Reënval kom in Bordeaux die hele jaar deur voor, en met 'n jaarlikse gemiddelde van 891 millimeter se neerslae is die gebied een van die natste in die land. Die sterkste reënval binne 'n halfuur, wat ooit in Frankryk aangeteken is, het in Julie [[1883]] in Bordeaux geval. Winterreën is die mees tipiese vorm van neerslae, terwyl somerreën meestal in die vorm van donderbuie uitsak. 'n Sogenaamde "dubbeldonderbui" met swaar reën het op [[31 Mei]] [[1982]] binne 'n uur die gemiddelde neerslae van 'n hele maand oor die stad laat uitsak.
 
 
Die mikroklimaat van Bordeaux en sy omgewing is uiters gepas vir wynbou. Die stad en die wingerde word daarnaas deur 'n breë strook denneboombosse, die ''Forêt des Landes'', teen seewinde beskerm. Ook die Gironde se rivierloop oefen 'n matigende invloed op - die rivierwater werk soos 'n reusagtige battery wat bedags warmte stoor en dit snags weer uitstraal. Daarnaas reflekteer die rivierwater die invallende sonstrale na die omgewing.
 
{{Weerkas
|location=Bordeaux
|metric_first=ja
|single_line=ja
|Jan_REC_Hi_°C=20.2
|Feb_REC_Hi_°C=26.2
|Mrt_REC_Hi_°C=27.7
|Apr_REC_Hi_°C=31.1
|Mei_REC_Hi_°C=35.4
|Jun_REC_Hi_°C=39.2
|Jul_REC_Hi_°C=38.8
|Aug_REC_Hi_°C=40.7
|Sep_REC_Hi_°C=37.0
|Okt_REC_Hi_°C=32.2
|Nov_REC_Hi_°C=25.1
|Des_REC_Hi_°C=22.5
|Jaar_REC_Hi_°C=40.7
|Jan_Hi_°C=10.1
|Feb_Hi_°C=11.7
|Mrt_Hi_°C=15.1
|Apr_Hi_°C=17.3
|Mei_Hi_°C=21.2
|Jun_Hi_°C=24.5
|Jul_Hi_°C=26.9
|Aug_Hi_°C=27.1
|Sep_Hi_°C=24.0
|Okt_Hi_°C=19.4
|Nov_Hi_°C=13.7
|Des_Hi_°C=10.5
|Jaar_Hi_°C=18.5
|Jan_MEAN_°C=6.6
|Feb_MEAN_°C=7.5
|Mrt_MEAN_°C=10.3
|Apr_MEAN_°C=12.4
|Mei_MEAN_°C=16.1
|Jun_MEAN_°C=19.3
|Jul_MEAN_°C=21.4
|Aug_MEAN_°C=21.4
|Sep_MEAN_°C=18.5
|Okt_MEAN_°C=14.9
|Nov_MEAN_°C=9.9
|Des_MEAN_°C=7.2
|Jaar_MEAN_°C=13.8
|Jan_Lo_°C=3.1
|Feb_Lo_°C=3.3
|Mrt_Lo_°C=5.4
|Apr_Lo_°C=7.4
|Mei_Lo_°C=11.0
|Jun_Lo_°C=14.1
|Jul_Lo_°C=15.8
|Aug_Lo_°C=15.7
|Sep_Lo_°C=12.9
|Okt_Lo_°C=10.4
|Nov_Lo_°C=6.1
|Des_Lo_°C=3.8
|Jaar_Lo_°C=9.1
|Jan_REC_Lo_°C=−16.4
|Feb_REC_Lo_°C=−15.2
|Mrt_REC_Lo_°C=−9.9
|Apr_REC_Lo_°C=−5.3
|Mei_REC_Lo_°C=−1.8
|Jun_REC_Lo_°C=2.5
|Jul_REC_Lo_°C=4.8
|Aug_REC_Lo_°C=1.5
|Sep_REC_Lo_°C=−1.8
|Okt_REC_Lo_°C=−5.3
|Nov_REC_Lo_°C=−12.3
|Des_REC_Lo_°C=−13.4
|Jaar_REC_Lo_°C=−16.4
|Jan_Rain_mm=87
|Feb_Rain_mm=72
|Mrt_Rain_mm=65
|Apr_Rain_mm=78
|Mei_Rain_mm=80
|Jun_Rain_mm=62
|Jul_Rain_mm=50
|Aug_Rain_mm=56
|Sep_Rain_mm=84
|Okt_Rain_mm=93
|Nov_Rain_mm=110
|Des_Rain_mm=106
|Jaar_Rain_mm=944.1
|bron = [http://www.meteofrance.com/climat/france Météo France]
|accessdate = November 2013}}
 
== Geskiedenis ==