Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Verbeter
|combatant2=[[Lêer:Flag of Transvaal.svg|20px]] [[Zuid-Afrikaansche Republiek]]<br />[[Lêer:Flag of the Orange Free State.svg|20px]] [[Oranje-Vrystaat]]
|commander1=[[William Forbes Gatacre]]
|commander2=[[JHJ.H. Olivier|Jan Hendrik Olivier]]
|strength1=1&nbsp;800<ref name=ConanDoyleX>Conan Doyle, Ch. 10</ref>
|strength2=2&nbsp;300<ref>Kruger, p.123</ref>
|}}
 
Die '''Slag van Stormberg''' het op [[10 Desember]] [[1899]] plaasgevind by die [[Stormberg]] spooraansluiting, 20&nbsp;km noordwes van [[Molteno, Oos-Kaap|Molteno]] in die [[Oos-Kaap]]. Die slag was die eerste nederlaag vir die Britte in die sogenaamde [[Swart week]]. Gedurende die nag van 9 Desember het generaal-majoor sir [[William Forbes Gatacre|William Gatacre]] en sy Brigade die Boeremagte, onder leiding van generaal [[JHJ.H. Olivier]]<ref>The Hall Handbook of the Anglo Boer War. Darren Hall. 1999. ISBN 0-86980-949-0</ref>, aangeval wat in die heuwels ingegrawe was. Die geveg was hard en beslissend. Gatacre het na Molteno teruggeval en 90 dooies en 634 gevangenes agtergelaat. Een van die slagoffers was Raymond de Montmorency VC, bevelvoerder van die Montmorency Scouts.<ref>[[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[B.P.J. Erasmus]]. 1995 ISBN 1-86842-026-4</ref>
 
[[Beeld:Stormbergslagveld.jpg|duimnael|links|Die Stormbergslagveld kort ná die veldslag, afgeneem deur die fotograaf [[Ambrose Lomax]], indertyd van Molteno.]]
105 887

wysigings