Verskil tussen weergawes van "Lüneburg"

1 greep bygevoeg ,  6 jaar gelede
Ai!
k (Nuwe inligtingskas)
(Ai!)
|}
 
Die Universiteits- en [[Hanse]]stad '''Lüneburg''' ([[Nederduits]]: ''Lümborg'') is 'n stad in die [[Duitsland|Duitse]] deelstaat [[Nedersakse]] en in die distrik Lüneburg, 45 km suidoosuidoos van die [[Hanse]]stad [[Hamburg]] geleë. Die stad het 'n bevolking van sowat 72 000.
 
Lüneburg het n oppervlakte van 70,38 vierkante kilometer en is aan die benedeloop van die Ilmenaurivier geleë.