Verskil tussen weergawes van "Ford Transit Custom"

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
 
}}
[[Lêer:2014 Ford Transit Custom panel van (rl).jpg|duimnael|regs|280px|2014 Ford Transit Custom paneelwa.]]
Die '''Ford Transit Custom''' is 'n middelgrootte, voorwielaangedrewe wa wat sedert 2012 geproduseer word deur die [[Ford Motormaatskappy]] geproduseer word. Dit vervang as 'n selfstandige model die kleiner voorwielaandrywing weergawes van die vierde geslag Ford Transit. Soos met die res van die Transitreeks, is die beter toegeruste passasiersweergawe gemerk as die '''Tourneo Custom'''.
 
Dit is in 2012 onthul by die 2012 Handelsvoertuigskou byin die NationalNasionale Exhibition CentreUitstalsentrum in [[Birmingham]], Engeland. Tans word die Transit Custom nie in Noord-Amerika bemark nie, veral nie die [[Verenigde State]] en [[Kanada]] bemark nie, maar dit word wel verkoop in [[Meksiko]] verkoop.
Een enjin is beskikbaar, 'n 2.2 L [[inlynviersilinder]] Duratorq [[dieselenjin|turbodiesel]], in drie kragleweringsvlakke: 74 kW en 310 N·m se wringkrag, 92 kW en 350 N·m wringkrag, en 113 kW en 385 N·m wringkrag.
 
{{Saadjie}}
{{Fordmodelle}}
 
107 295

wysigings