Iapetos: Verskil tussen weergawes

Geen grootteverandering nie ,  7 jaar gelede
k
Homerus na Homeros
k (Verplasing van 46 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q179543)
k (Homerus na Homeros)
'''Iapetos''', '''Iapetus''' of '''Japetus''' ([[Grieks]]: Ἰαπετός) was in die [[Griekse mitologie]] ’n [[Titaan (mitologie)|Titaan]], die seun van [[Uranos]] en [[Gaia (mitologie)|Gaia]], en die pa van [[Atlas (mitologie|Atlas]], [[Prometheus]], [[Epimetheus]] en [[Menoitios]]. Hy is die een Titaan wat [[HomerusHomeros]] in die ''[[Ilias]]'' noem (8.478–81) wat in [[Tartaros]] is saam met sy broer [[Kronos]] nadat [[Zeus]] en die ander [[Olimpiese gode]] die Titane verslaan het in die [[Titanestryd]].
 
== Verwysings ==
2 970

wysigings