Verskil tussen weergawes van "Antieke Griekeland"

Geen grootteverandering nie ,  5 jaar gelede
k
Homerus na Homeros
k
k (Homerus na Homeros)
Die Klassieke oudheid in Griekeland is voorafgegaan deur die [[Griekse donkereeue]] (c. 1100-c. 750 v.C.), wat argeologies betuig word deur die [[Protogeometriese kuns|protogeometriese]] en [[Geometriese kuns|geometriese styl]]ontwerpe op erdeware, opgevolg deur die [[Veroosterse tydperk]], wat sterk beïnvloed is deur die [[Siro-Hetitiese state|Siro-Hetitiese]], [[Neo-Assiriese Ryk|Assiriese]], [[Fenisiërs|Fenisiese]] en [[Derde Egiptiese Tussentydperk|Egiptiese]] kulture.
 
Tradisioneel word die [[Argaïese Griekeland|Argaïese tydperk]] van antieke Griekeland gesien as die naloop van die sterk Veroosterse invloed tydens die 8ste eeu v.C., wat ondermeer [[Griekse alfabet|alfabetiese skrif]] na Griekeland gebring het, wat die aanvang van Griekse literatuur ([[HomerusHomeros]], [[Hesiodos]]) sou inlui. Die Argaïese tydperk wyk rondom 500 v.C. voor die [[Klassieke Griekeland|Klassieke tydperk]], wat weer in 323 v.C. deur die [[Hellenistiese tydperk]] opgevolg word, met die dood van [[Alexander die Grote]].
 
Die [[geskiedenis van Griekeland]] tydens die Klassieke oudheid moet daarom in die volgende tydvakke onderverdeel word:<ref>{{Cite book|last=Pomeroy |first=Sarah B. |title=Ancient Greece: a political, social, and cultural history |publisher=[[Oxford University Press]] |language=|year=1999 |pages=|ref=|isbn=9780195097429 | page = |url=http://books.google.com/?id=INUT5sZku1UC}}</ref>
2 970

wysigings