Verskil tussen weergawes van "Bordeaux"

3 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
k
Statistieke hersien
(+ Susterstede)
k (Statistieke hersien)
| style="background: #f7f8ff" |  
|-
|  - Totaal (20112012)
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 239241 399287
|-
|  - Bevolkingsdigtheid
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 4 850888/vk km
|-
|  - Metropolitaanse gebied
|}
 
'''Bordeaux''' ([[Frans]]: ​[bɔʁˈdo], [[Oksitaans]]-[[Gaskonies]]: ''Bordèu'', [[Baskies]]: ''Bordele'') is 'n stad in die suid-westesuidweste van [[Frankryk]] met sowat'n 239bevolking van 241 000 inwoners287 (in [[2011]]2012). Bordeaux is die administratiewe [[hoofstad]] van die région (gewes) [[Akwitanië]] en die [[département]] [[Gironde]] en die sentrum van die metropolitaanse gebied Arcachon-Bordeaux-Libourne met 'n totale bevolking van 1,25 miljoen. Die inwoners word in Frans ''Bordelais'' genoem. Bordeaux is die grootste stad in die département Gironde, die région Akwitanië en die negende grootste in Frankryk. Die stedelike agglomerasie van Bordeaux is die sesde grootste in die land.
 
Danksy die plaaslike wingerde het Bordeaux reeds in die [[Middeleeue]], maar veral vanaf sy "goue tydperk" in die [[18de eeu]] internasionale bekendheid verwerf. As die hoofstad van die voormalige provinsie Guyenne (wat grootliks met die huidige gewes Akwitanië ooreenkom) het Bordeaux deel uitgemaak van [[Gascogne]]. Die stad is teen die rand van die landskap Landes de Gascogne geleë.