Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

24 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
Die grootste stede is [[Quebecstad]], die provinsiale hoofstad, en [[Montreal]].
 
Alhoewel Kanada Engels en Frans as amptelike tale erken, bly die status van ampstaal in Quebec beperk tot [[Frans]]. As 'n gebied wat sy historiese en kulturele oorsprong in die eertydse Franse kolonies in [[Noord-Amerika]] het, is die provinsie tans die enigste gebied op die vasteland met 'n Franssprekende meerderheid en provinsiale regering en 'n Franse regstelsel, die ''Code civil''.
 
Selfregering speel 'n belangrike rol in die politiek van Quebec – die amptelike opposisie, die Sosiaal-Demokratiese [[Parti Québécois]], is 'n voorstander van nasionale onafhanklikheid. Regeringspartye, wat die wegbreek van Kanada as politieke agenda verkondig het, het al twee referendums (in 1980 en 1995) oor hierdie saak gehou, tog het 'n klein meerderheid Québécois teen die voorstel gestem. In 2006 het die Kanadese Laerhuis 'n simboliese mosie aanvaar waardeur die Franssprekende Québécois as 'n "nasie binne die verenigde Kanada" erken is.<ref>[http://www2.parl.gc.ca/HousePublications/Publication.aspx?Language=E&Mode=1&Parl=39&Ses=1&DocId=2528725#SOB-1788846 ''Parliament of Canada: Hansard of 39th Parliament, 1st Session; No. 087. Routine Proceedings: The Québécois'']</ref>
99 545

wysigings