Verskil tussen weergawes van "Toerisme"

1 114 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
Uitgebrei uit Nederlandse wiki
(Uitgebrei uit Nederlandse wiki)
[[Lêer:Tourist taking photographs and video at archaelogical site.jpg|duimnael|links|200px|'n Toeris neem foto's van 'n argeologiese plek.]]
[[Lêer:Urban backpacking.jpg|duimnael|regs|Rugsakstappers verken 'n stad.]]
Die woord '''toerisme''' het 'n wye betekenis. Dit het meestal te doen met mense se besoek aan 'n plek van belang, gewoonlik nadat daarheen gereis is, welke geval dit plaaslik of internasionaal is.
 
"Toerisme", soos alle vorme van ekonomiese aktiwiteit, ontstaan ​indien 'n aantal noodsaaklike voorwaardes vervul is. Daar word drie noodsaaklike voorwaardes uitgesonder:
*Mense moet voldoende vrylik besteebare inkomste hê, dus geld wat aan ander doelwitte as wat nodig is vir lewensonderhoud bestee kan word;
*tyd om vry te spandeer;
*infrastruktuur in die sin van akkommodasie, voeding en vervoer.
 
Verder moet die gesondheid van die indiwidu reis toelaat, en moet daar 'n persoonlike motivering wees om te reis. Die meeste lande het 'n aantal beperkende voorwaardes aan buitelandse reise, soos bv. voorkomende inentings en bewys van genoegsame persoonlike fondse (geld) om selfversorgend te wees in die vreemde land.
[[Lêer:Tourist taking photographs and video at archaelogical site.jpg|duimnael|links|200px|'n Toeris neem foto's van 'n argeologiese plek.]]
== Ekonomie ==
Toerisme vorm 'n baie belangrike deel van die ekonomie van sommige lande, tot só 'n mate dat die besoekplekke of streek nie kan voortbestaan sonder die geldelike steun van toeriste nie. Voorbeelde hiervan is [[Spanje]], [[Griekeland]], [[Turkye]], [[Siprus]] en [[Egipte]]. Toerisme kan ingrypende gevolge hê vir die lewe situasie van die plaaslike bevolking.
* [[Ekotoerisme]] gaan hand-aan-hand met natuurbewaring. Die opbrengs uit toegangsfooie vir toeriste word gewoonlik teruggeploeg in die reservaat om sy diere gesond te hou, en om uitbreiding en onderhoud van 'n oord te finansier.
 
* Kuns- en kultuurtoerisme. Ondek ander lande se kultuurgebruike, kunsskatte en leer hulle tale aan.
* Mediese toerisme. Die pasiënt wat 'n operasie of prosedure moet ondergaan, reis na 'n land waar dit moontlik goedkoper kos, of waar beter diens verwag kan word as in die tuisland. Dit sluit heel gereeld ook 'n hersteltyd in, wat sootgelyk aan 'n vakansie is.
 
* Mediese toerisme. Die pasiënt wat 'n operasie of prosedure moet ondergaan, reis na 'n land waar dit moontlik goedkoper kos, of waar beter diens verwag kan word as in die tuisland. Dit sluit heelmeer gereeld ook 'n hersteltydhersteltydperk in, wat sootgelyksoortgelyk aan 'n vakansie is.
* Politieke toerisme. Politici se reise na sekere lande om bv. hulle kennis te verbreed oor sekere praktyke en ekonomiese bedrywe.
 
* Saketoerisme. 'n Sakeman se reis na 'n sekere land om bv. sy kennis te verbreed oor sekere praktyke en ekonomiese bedrywe.
* Politieke toerisme. Politici se reise na sekere lande om bv. hulle kennis te verbreed oor sekere politieke praktyke en ekonomiese bedrywe.
 
* Saketoerisme. 'n Sakeman/-vrou se reis na 'n sekere landhandelsvennoot om bv. sydie kennis te verbreed oor sekere praktyke en ekonomiese bedrywe.
 
* Sporttoerisme. 'n Speler of toeskouer wat bv. oorsee reis na die [[Olimpiese Spele]], [[Krieketwêreldbeker]] of 'n [[F1|F1 Grand Prixwedren]]. Die gasheerland baat finansiëel geweldig baie hiermee, omdat daar blokbesprekings vir groot groepe mense in hotelle en by byeenkomste gemaak word, om nie eens van die koste aan onthale, losies en verblyf vir belangrike gaste en administrateurs van die betrokke sport te praat nie.
 
* Studietoerisme. Indien 'n voornemende student wil gaan uitvind wat en waar om akademies te studeer in die volgende jaar/jare.
* Wetenskaptoerisme. 'n Wetenskaplike (of chemikus/medikus/natuurkundige ens.) se oorsese reis na 'n konferensie, seminaar, debat oor sake wat die wetenskapveld aangaan.
 
== Verwysings ==
101 163

wysigings