Verskil tussen weergawes van "Blou Bulle"

274 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k (Wysigings deur 41.133.31.238 teruggerol na laaste weergawe deur Aliwal2012)
 
== Geskiedenis ==
VoorNoord-Transvaal diehet unieop in25 Maart 1938 'n selfstandige rugbyunie geword toe die Suid-Afrikaanse Rugbyraad goedgekeur het die Pretoria-subunie, gestig isin 1908, van sy moederunie, Transvaal, mag afstig. Die spel rugby het egter al in die rugbyklubsvorige vaneeu in Pretoria inbegin, en reeds sedert die stigting van die Transvaalse Rugbyvoetbalunie in 1889, het die Pretoria-rugbyklub in die liga gespeel en is baie spelers vir die [[Goue Leeus|Transvaalse provinsiale span]] gekies. In latere jare was daar 'n Gekombineerde Pretoria-span, wat in maroen en goud streeptruie gespeel het en verskeie toerspanne, onder andere die Nieu-Seelandse All Blacks in 1928, die stryd aangesê het.
 
In 1938, hulle eerste jaar as 'n onafhanklike span, het hulle teen die [[Britse en Ierse Leeus|Britse Leeus]] gespeel met [[Danie Craven|Danie 'Dok' Craven]] as kaptein en 'n paar ander Springbokke soos Ferdie Bergh en Lucas Strachan ook in die span. Hulle het hierdie wedstryd naelskraap met 12-20 verloor.
91 161

wysigings