Verskil tussen weergawes van "Airbus"

3 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Drie passasiersweergawes word deur Airbus aangebied, die A350-800 met 'n vlugbereik van 15&nbsp;380&nbsp;km en 270 passasiers in drieklaskonfigurasie, die A350-900 met 314 passasiers en die A350-1000 wat 350 passasiers sal kan vervoer. 'n Ultralangafstandweergawe, die A350–900R, sal selfs verder kan vlieg. 'n Vragvliegtuigweergawe, die A350–900F, word ook beplan.<ref name=AB-A350/>
 
[[Aeroflot]], Finnair, Kingfisher Airlines, [[ILFC|International Lease Finance Corporation]], [[Singapore Airlines]], Aer Lingus en TAM het reeds bestellings by Airbus geteken vir A350 XWB vliegtuie. In totaal is 16 A350-800's, 595 A350-900's en 169 A350-1000's reeds teen Mei 2015 bestel.<ref name="planespotters">{{cite web| url = http://www.planespotters.net/Production_List/Airbus/A350/index.php |titeltitle = Airbus- A350 - Production list at planespotters.net|accessdate=9 Mei 2015}}</ref>
 
== Verwysings ==
80 536

wysigings